"We are hiring"

BARENBRUG is ʼn multinasionale GRASSAAD maatskappy met filiale wêreldwyd. Die maatskappy fokus op plaaslike toetsing, bemarking en verkope van innoverende weidingsgewasse, akkerbou-en grasperkgrasse. Barenbrug is ʼn wêreldleier in weidingsaad vir meer as 120 jaar.

 

Tegniese Saad Bemarker: Oos-Kaap

• Ondervinding in aangeplante weidings en voergewasse 

• Kwalifikasies: Toepaslike BSc graad of landbou kwalifikasie

• Moet onafhanklik kan werk, rekenaarvaardig wees en bereid wees om te reis

• Ondervinding in die bemarking van landbou insette sal tot jou voordeel wees

 

Verantwoordelikhede:

• Reël van proewe en oordra van produkinligting

• Nuwe produkreeks bekendstel aan mark

• Reël van boeredae en toespreek van studiegroepe

• Tegniese ondersteuning, opleiding en onderhandeling met distribusie netwerke en verspreiders

 

Stuur asseblief CV’s aan: anel@barenbrugsa.co.za │ Sluitings datum: 11 Februarie 2019

Barenbrug is 'n gelyke geleentheid maatskappy. As u nie van ons hoor nie, is u aansoek onsuksesvol.